Import It All
Books > Literature & Fiction
die slegte vrou (Afrikaans Edition)

die slegte vrou (Afrikaans Edition)

Product ID: 53336790 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

die slegte vrou (Afrikaans Edition)

Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?<br />Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.<br /><br />Waarskuwing: hierdie boek bevat geweld en sekstonele!

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Boekeniers
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2016-07-16T10:18:17.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top