Import It All
Books > Literature & Fiction
ELANA (Afrikaans Edition)

ELANA (Afrikaans Edition)

Product ID: 97666996 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

ELANA (Afrikaans Edition)

Hierdie is 'n heelwat langer boek as Rika se gewone Romanza's, 'n liefdesverhaal. Elana vlug toe haar man haar weer eens aanrand omdat sy nie kon swanger raak nie. Daarna vind sy uit sy is wel swanger, en besluit om op haar grootouers se bankrot Karoo plaas te gaan wegkruip omdat haar kind nie so ‘n man as pa verdien nie. Haar lewe is egter steeds nie maanskyn en rose nie, want op die ou plaas tref sy plakkers aan, en ook ‘n wildvreemde man wat in sy karavaan langs die rivier woon. Haar pad loop wrede kronkels voor daar eindelik ‘n winkende lig in die verte begin skyn, en sy begin wonder of dit eindelik die swart in haar verlede sal kan wegdryf en sy weer ‘n normale lewe kan hê.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
H Cloete
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2018-01-29T17:06:18.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top