Import It All
Books > Literature & Fiction
Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Product ID: 108645567 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Katrien staan op trou met ’n man wat haar alles sal gee. ’n Maand voor die bruilof verklaar hy egter dat hy wil nooit kinders hê nie. Ten einde hierdie toekomstige leemte in haar lewe te verwerk, gaan stap Katrien in die berge. Daar word sy beseer toe sy gly en val, maar word gehelp deur ’n eksentrieke bergman en sy hond.<br /><br />Katrien moet nou besluit of sy vir altyd in ’n weelderige, maar kinderlose huwelik wil wees, en of sy alles moet laat vaar om uit te vind wie is die aantreklike bergman wat homself so afsonder van die wêreld.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
GROENHEIDE BOEKE
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2018-11-14T18:36:34.545-00:00
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top