Import It All
Books > Literature & Fiction
Vrediger (Afrikaans Edition)

Vrediger (Afrikaans Edition)

Product ID: 11605441 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Vrediger (Afrikaans Edition)

In Zoeloeland se uitgestrekte suikerrietlande lê ’n vrou dood, verwurg, blyk dit. Tydens ’n plaasaanval volg nog ’n sterfgeval en ’n verkragting. Maarschalk is nie seker hoe dit gebeur het dat hy, as die plaaseienaar se prokureur, na die toneel met sy grusame besonderhede ontbied is nie. <br /> <br />Dit eindig nie by sigbare, bloedige geweld nie. Inteendeel. Die diep verborge boosheid wat die mens in hom omdra, slaan hom soos die spreekwoordelike voorhamer teen die kop toe die feite oral begin uitkruip en die ware skuldiges nie meer omgee dat Maarschalk dit weet nie – dit is nooit goeie nuus vir iemand wat gevange gehou word nie. En noudat sy tyd gekom het, wat van Nyx, sy wat toe so onbeplan meer as die kollegiale pad saam met hom geloop het tot hier? En die plaaseienaar se vrou, sy vir wie hy soveel agting gehad het? Meer, wat van die jong dokter wat so onverwags die enigste erfgenaam geword het? <br /> <br />Dit weet Maarschalk wel: Met ’n bose mens is dit byna soos met ’n krokodil; mens sien hom raak, maar te laat.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
LAPA Uitgewers
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2016-05-23T12:18:33.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top