Import It All
Books > Mystery, Thriller & Suspense > Thrillers & Suspense > Crime
Katoog (Afrikaans Edition)

Katoog (Afrikaans Edition)

Product ID: 24245596 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Katoog (Afrikaans Edition)

Luna, ’n jong speurdersersant, moet die saak oplos van ’n meisie wie se lyk in ’n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot ’n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op ’n spoor plaas. <br /><br />Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van ’n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op ’n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwêreld wat voor haar oopmaak, is ook nie ’n verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net ’n vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is?

Technical Specifications

Country
USA
Author
Jeanette Stals
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799377996
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
296
PublicationDate
2016-04-20
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2016-04-20
Studio
LAPA Uitgewers

You might also like

Back to top