Import It All
Books > Literature & Fiction
Moordlys (Afrikaans Edition)

Moordlys (Afrikaans Edition)

Product ID: 21295134 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Moordlys (Afrikaans Edition)

Sedert Suid-Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike lêers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie. <br /> <br />’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy ’n hardewareverkoopsman is wat laag lê sover hy kan. Alles werk, tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word. Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie. En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie. <br /> <br />Ná ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie. Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Henk Breytenbach
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799380286
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
276
PublicationDate
2016-07-12
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2016-07-12
Studio
LAPA Uitgewers

You might also like

Back to top