Import It All
Books > Literature & Fiction
Die naamlose (Afrikaans Edition)

Die naamlose (Afrikaans Edition)

Product ID: 14567391 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Die naamlose (Afrikaans Edition)

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke. Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk. Maar nou lê Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig. In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. Jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Tafelberg
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2017-04-25T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top