Import It All
Books > Literature & Fiction > Literary
Misverstand (Afrikaans Edition)

Misverstand (Afrikaans Edition)

Product ID: 65337652 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Misverstand (Afrikaans Edition)

Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem.<br />Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder ’n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, ’n jong man wat sy pa skaars ken.<br />Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, ’n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.<br />Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Penguin Books (South Africa)
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2017-03-01T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top