Import It All
Books > Literature & Fiction
Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)

Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)

Product ID: 15356829 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)

Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van 'n dagblad.<br /><br />Die skrywer van hierdie heerlike spanningsverhaal was sy lewe lank ’n joernalis. Hy was redakteur van twee koerante – Oosterlig en Rapport – en het sy eerste boek, Sweepslag, geskryf terwyl hy adjunk-redakteur van Die Burger was. Sedertdien het meer as ’n dosyn boeke, meestal spanningsverhale, uit sy pen verskyn.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
e-Boeke vir Afrika
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2012-07-22T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top