Import It All
Books > Mystery, Thriller & Suspense > Thrillers & Suspense
Losprys (Afrikaans Edition)

Losprys (Afrikaans Edition)

Product ID: 110719216 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Losprys (Afrikaans Edition)

Die wêreld is nie meer 'n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

"Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel."

Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie 'n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder 'n kind s'n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop 'n ontvoering vir 'n losprys. 'n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hê.

Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primêre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak - te verbreek - kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.

Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?

Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang, vir Donker spoor (2015) en Skuldig (2016).

Technical Specifications

Country
USA
Author
Martin Steyn
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799390902
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
0
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
411
PublicationDate
2018-09-27
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2018-09-27
Studio
LAPA Uitgewers

You might also like

Back to top