Import It All
Books > Literature & Fiction
Ikarus (Afrikaans Edition)

Ikarus (Afrikaans Edition)

Product ID: 552227 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Ikarus (Afrikaans Edition)

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands €“ di© Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat €n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het €“ by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die verdagtes. En op 24 Desember begin €n jong wynboer bieg voor €n advokaat in Kaapstad,<br />wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Human & Rousseau
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2015-03-20T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top