Import It All
Books > Literature & Fiction
Sondebok (Afrikaans Edition)

Sondebok (Afrikaans Edition)

Product ID: 264137 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Sondebok (Afrikaans Edition)

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van €n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van €n ou misdaad €“ die verdwyning van €n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse krel en haar kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. €n Foto van die meisie naby €n aborsiekliniek in Johannesburg speel €n kardinale rol. In die foto kyk sy oor haar skouer, asof sy bang is sy word agtervolg. Alex dek ook €n storie oor €n jong onwettige immigrant wat van vervolging in sy eie land gevlug het om €n nuwe lewe in Suid-Afrika te maak. Maar xenofobie dreig om sy drome te verwoes. AJ Williams is op dertig kaptein in die polisie, maar sy veg om die stereotipering te oorkom wat haar bruin vel en geslag ontlok. €n Foto van Ranna in Pretoria sit AJ op di© se spoor.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Human & Rousseau
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2014-09-15T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top