Lisa se geheim (Afrikaans Edition)
Lisa oortree die belangrikste vereiste van haar skynverhouding met Roodt − sy raak verlief, en later lief vir hom. Hul skynhuwelik is haar ouers se reddingsboei, dus bêre sy haar liefde weg. Maar Roodt begin ook sy eie reëls verbreek.