Uit die bloute (Afrikaans Editions)
Jojo Richter moet ondersoek instel na ʼn groep wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van ʼn klompie fris, jong mans ook?