Import It All
Books > Literature & Fiction > Literary
Spoor (Afrikaans Edition)

Spoor (Afrikaans Edition)

Product ID: 11460378 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Spoor (Afrikaans Edition)

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop:’n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ’n “goeie man” wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.’n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.’n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Human & Rousseau
Binding
Kindle Edition
ReleaseDate
2012-05-10T00:00:00.000Z
Format
Kindle eBook

You might also like

Back to top