Import It All
Books > Literature & Fiction
Plasenta (Afrikaans Edition)

Plasenta (Afrikaans Edition)

Product ID: 10308910 Condition: New

No Stock / Cannot Import
Buy in USA

Product Description

Plasenta (Afrikaans Edition)

Thys Krige maak mense dood. In hom dra hy daardie donker ding wat doodmaak vir hom moontlik maak. Maak dit hom dan enigsins beter as die verkragters, die moordenaars, die kinderontvoerders, die drek waarop hy jag maak? Hy weet self nie want hy is byna op daardie stadium dat hy en sy slagoffers filosofies kan raak oor die bedryf van misdaad en geregtigheid en wie se beurt dit hierdie keer is om te sterf. <br />Dié keer is dit syne, daarvan is Krige byna seker. Maar dit is ook die een sending waarvan hy nie sal afsien nie, want dit is bloed wat hom roep, gedeelde plasenta. <br />Daar is ’n bloedband tussen hom en Karen, ’n plasenta wat gedeelde gene dra, soveel dieper heg. Om niemand meer oor te hê nie, is die som van alleen wees. Maar as ’n halfsuster wat jy nooit geken het nie miskien nog leef, beteken dit nie jy het iemand oor nie. <br />Venter is ’n afgetrede ingenieur en woon in die Dinokeng-bewaria buite Pretoria. Plasenta is sy vierde roman in die Thys Krige-reeks. Benewens sy vroeër werke het hy hom met sy jongste drie romans –Dieper as die bloed, Ou bloed en Waar boosheid broei – as een van die voorste misdaadskrywers in Afrikaans gevestig.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Peet Venter
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799375114
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
292
PublicationDate
2015-04-13
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2015-04-13
Studio
LAPA Uitgewers

You might also like

Back to top