Lank en gelukkig (Afrikaans Edition)
Om skielik jou huis met ’n vreemdeling te deel, is moeilik. Veral as dié vreemdeling jou eks-verloofde se broer en onmeetlik aantreklik is en jou boonop gekoester en beskermd laat voel. Dis die dilemma waarmee Larita sit.